
Administratief

Doop
Voornemende doopouers kan die
hier aflaai in PDF formaat. Die voltooide vorms kan daarna per e-pos aan die kerkkantoor gestuur word.

Kategese
-
Gesinsdiens en junior kategese: Elke tweede Sondag om 09:00 in die Jeuglokaal
-
Senior kategese: Elke tweede Sondag om 10:00

Begrafnisse
Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.

Nuwe intrekkers
Ons streef om nuwe intrekkers so gou as moontlik te laat tuis voel in ons gemeente! Vir u gerief kan die nodige vorms hier in PDF formaat verkry word:

Huweliksbevestiging
Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.