top of page
NG Faerie Glen


Debietorder
Maandelikse betalings kan geskied deur 'n bydrae beloftevorm te voltooi. Vir u gerief kan die nodige vorm hier in PDF formaat verkry word.

Elektroniese betaling
Betalings kan direk in ons bankrekening inbetaal word. Die besonderhede is as volg:
Ned Geref Gemeente Pretoria Faerie Glen
ABSA
Hatfield
335 545
540 580 472

Dankofferkoeverte
Koeverte vir hierdie doel is in die voorportaal van die kerkgebou beskikbaar. Dit kan ook by die kerkkantoor verkry word.
bottom of page