top of page

  Gesinsdiens  

Elke tweede Sondag om 09:00

 

Ons gesinsdiens word in die jeuglokaal deur Ds. André Fitzgerald aangebied.  Hierdie diens fokus op die gesin en daarom verkies ons dat ouers die diens saam met hulle kinders bywoon.  Hierdie diens sluit kategese vir juniors in. 


Raadpleeg gerus ons kalender om die datums van die dienste uit te vind.

Kerkkantoorure

 

Maandag-Vrydag 8:00 -13:00

 

Dienste

 

Oggend erediens Sondae @ 9:00

Maak 'n bydrae

Bydrae kan op verskeie maniere geskied.  

Adres

 

Glenwoodweg 429

Faerie Glen

Pretoria

 

Kontakbesonderhede

064 757 7948

ngfaerieglen@gmail.com

  • Facebook Basic Black
bottom of page