
Geestelike groeigeleenthede
Bybelstudie
Dinsdae om 09:00
Dieper dink- en geselsgeleentheid oor die aktualiteit van die Woord.
Vroue Bybelstudie
Woensdae om 09:00
Geskiedenis van Israel vanaf die Aartsvadertydperk totdat die Beloofde land ingeneem is.
Groeigroep
Donderdae om 19:00
Saam soek- en groeigeleentheid waar ons mekaar se lief- en -leed deel.
Tabita-groep
Eerste Maandag van die maand om 10:00
'n Vrouegroepie wat lief-en-leed deel en om die Woord vergader.
Herfokus
Maandae om 09:00 in die konsistorie. Raak oop vir die Heilige Gees om deur die wysheid van die Johannes-Evangelie te fokus op wat saak maak in die lewe.