
Dienslewering
U kan 'n verskil maak deur hulp te verleen met:
-
Musiekbediening en geleentheidskoor
-
Hulp by eredienste:
-
Teeskink by begrafnisse, bediening tydens nagmaal en insameling van offergawes
-
Teeskink na eredienste - Elke tweede Sondag of soos gereël
-
-
Kontakbesoeke:
-
Besoeke aan lidmate wat nie meer eredienste kan bywoon nie.
-
Blommerangskikkings vir eredienste
-
Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.