top of page

  Projekte  

Skoolklere vir Garsfontein Laerskool


Klere word soos benodig aan minderbevoorregte leerders verskaf.  Geldelike bydraes kan gemaak word deur die geld in die gemeente-rekening in te betaal en ‘klere-projek’ as verwysing te gebruik.

 

Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

 

SenoiRitas handwerkgroep


Gebreide- en handwerkartikels word gemaak en aan hulpbehoewendes geskenk. Die groep vergader elke tweede Donderdag van die maand.

 

Noodfonds 


Ondersteuning van verskeie organisasies in die Oostelike Sinode wat hulpbehoewendes help.  Koeverte vir bydraes is beskikbaar of kontak kerkkantoor.

Kerkkantoorure

 

Maandag-Vrydag 8:00 -13:00

 

Dienste

 

Oggend erediens Sondae @ 9:00

Maak 'n bydrae

Bydrae kan op verskeie maniere geskied.  

Adres

 

Glenwoodweg 429

Faerie Glen

Pretoria

 

Kontakbesonderhede

064 757 7948

ngfaerieglen@gmail.com

  • Facebook Basic Black
bottom of page