top of page

 'n Gasvrye gemeente
waar oud en jonk
saam gevorm word om
God te verheerlik
en vir ewig te geniet

Kerkkantoor
064 757 7948

“Moenie kerk toe gaan om vermaak te word nie, of om sosiale blootstelling te kry nie, of omdat jy dink jy moet voldoen aan ’n Goddelike vereiste nie, of omdat jy voel jy moet gaan nie.  Gaan omdat jy dit nodig het.  Jy het jou broers en susters nodig en julle het jou nodig.  Gaan kerk toe omdat julle almal se Verlosser dit werd is.” 

- Matt Semthurst

bottom of page